
Laeveld Nasionale Kunstefees
Innibos
Hierdie Afrikaanse Kunstefees vind jaarliks gedurende die winter-skoolvakansie in die hartjie van die Bosveld plaas.
Die hooffeesterrein is op die gronde van Hoërskool Bergvlam wat 24km en 'n halfuur se ry vanaf KatiKati geleë is.
Bespreek gerus akkommodasie vir 'n groep vriende of 'n familie en kuier saam in Afrikaans!